Ten einde Laerskool H.M. Swart effektief te bestuur en in stand te hou, word skoolfonds gehef.
Enige navrae in hierdie verband kan gerig word aan Adri Marx of Cherize Smuts in die skoolkantoor.
Telefoon:
017 647 6528/9
Finansies:
Epos: finansies@hmswart.co.za