Skoolhek

Die skoolhek sal te alle tye gesluit bly ter wille van dieĀ VEILIGHEID VAN U KIND/ERS.

As mens sien hoeveel kinders veral smiddae op die terrein rondbeweeg en die aantal voertuie wat die beperkte ruimte gebruik, raak dit gebiedend noodsaaklik om die hek gesluit te hou om ‘n ongeluk te voorkom.

U samewerking word op prys gestel.