Me. Zanté Grobler is die hoof van die nasorg.
Hulp word aan leerders gegee t.o.v. hul huiswerk en leer vir hul toetse.
‘n Pragtige speelarea op die terrein van Laerskool HM Swart is tot die leerders se beskikking.
Kontakbesonderhede:
Telefoon: 064 754 6152