Ons is ingestel op massadeelname aangesien ons soveel moontlik leerders ‘n geleentheid tot maksimale ontwikkeling wil bied. Dit beteken egter nie dat ons kinders of sportspanne nie presteer nie.
Die volgende sportsoorte word aangebied:
Verskeie sporttoere word jaarliks onderneem.
Alle sportklere word aan die spelers vir die seisoen voorsien.
Geen verdere uitgawes nie.