Kultuur

Alle leerders word aangemoedig om aan ‘n kulturele aktiwiteit deel te neem:

Die volgende aktiwiteite word aangebied:

  • Eisteddfod
  • Koor
  • Kultuuraand
  • Radikale lees
  • Redenaars
  • VCSV